|
|
|
Wie ken die land, die Boesmanland? Wat ons gelei het oor die rant se kant ! Wie sal vir ons kan sê Hoekom hulle nou nie meer die Boesmanland naam wil hê?
Dis hierie land, my Boesmanland Wat vassit aan my hart se kant Dis uit hierie hart van my wat hulle die land nooit sal kry. Die Boesmanland wys dat rotskuns 'n baie interessante baadjie dra..... kliek hier Elma |
|
|
|